Ag hoe heerlik is die lente nie met die val van die eerste reentjie nie! Die welkome 10 mm van die naweek het egter met ‘n bietjie drama gekom.  Met vanoggend se opstaan het almal op die Maandagmore verslaap weens ‘n kragonderbreking – reenwater het in die geiser ingekom.  Maar gelukkig het die dag darem nie so BLOU gebly nie.  Die kinders was net-net betyds vir skool!  En iemand het ons van die krag-penarie kom red.  Elke donker wolk het mos sy silwer randjie.
Met Jesse gaan dit goed – hier is die foto’tjies van haar net nadat ons haar gekry het. Sy is nou al ‘n paar wekies ouer – en glo my ons weet hier’s ‘n hond in die erf!  Al die petunias wat ek met soveel liefde geplant het, is ontwortel.  Sy het hulle rustig een-vir-een uitgetrek en met wortels en al rondgehardloop.
Totsiens, mooie lenteblommetjies – totdat hond se kind ‘n bietjie ouer is! (hopelik!)
Ek dink ons is almal bly oor die warmer weer.  Al was die winter darem nie te erg nie is ons Namibiers mos maar gebore en getoe vir die somer en son.
Ons eerste petunias is geplant, maar soos altyd hang die koppies maar totdat die eerste reendruppels val.
Die kinders is woelig en terug in die tuig by die skool en het heerlik vir 3 weke saam met Oupa en Ouma van Pretoria gekuier en ook almal saam die plaas besoek en vir ander Ouma en Oupa gaan kuier.
En dan het die groot verrassing ook in September opgedaag - die nuwe toevoeging tot ons gesin: ‘n oulike klein Jack Russel hondjie.  Sy is al vir 4 dae met ons en is nog naamloos.  Ons twyfel nog tussen name, maar wees verseker: sy kry ‘n oormaat liefde en aandag.
Die Bassons het ‘n vol program vir die derde termyn – maar moenie miskyk nie: ons oe is gerig op Desember en al die Kaap-vakansieplanne wat ons nou al maak!
Kyk net hoe lekker in die plaasdam – Pa Nickey moes mos geweet het Martin sal die vlot omgooi!
Kyk nou net hoe lekker – paaseiers soek in Ouma Martie se mooi plaastuin!
So begin die reenseisoen in Feb met ‘n BIG BANG – en weke se reen.
Kyk net die haelstorm waar dit binne ‘n uur 50mm in Kleine Kuppe “gestorm” het met die verskriklike hael!
Sareez is ook toe in Januarie “Grootskool” toe: bokstertjie, tassie en al!
(Two down, one to go!)
Martin se Veertigste Verjaarsdag was voorwaar ‘n fees – wat sommer vir 3 weke aangehou het!
Eertens het die Loocks vir ‘n week kom kuier waarna die ander familielede een-vir-een begin opdaag het vir die Groot Okapuka Fees.  Die Saterdag is afgeskop met die Broers se Sagtebalwedstryd – en sowaar – soos almal kon raai het die Oudstes die Jongstes gewen.  So het Martin en Nico met die trofee weggestap.
Die aand het die vriende opgedaag vir die partytjie wat bestaan het uit pret, plesier, eet en lekker dans tot laat in die nag.
Baie dankie aan ‘n ieder en elk wat dit bygewoon het en die naweek so spesiaal gemaak het.
Om die heerlike tyd te kroon was die Sondagoggend se “game drive” ‘n belewenis met die lieflike weer en baie diere wat te siene gekry is.
Na afloop van die naweek het Martin se ouers vir nog 2 weke gekuier en kon die kinders lekker tyd met hul oupa en ouma van ver deurbring.  HOU DIE BLOG DOP vir die skyfievertoning van die partytjie wat in wording is!
Ja, as ek dit nie mis het nie is dit mos in 2008 – chinese kalender – die jaar van die Rot.
Wel, dis verseker nie die jaar van die skerpioen nie.  Maar hierdie meneer het ons mooitjies met nuwe jaar kom groet – binne in ons slaapkamer! (Ja, ons bly mos in ‘n semi-woestynland, ne?!)
Kenners sal kan verduidelik dat dat van die giftige soort is – gelukkig het niemand op hom getrap nie.
(En wees nie bevrees – hy is VER en VEILIG van ons huis af weer in die veld losgelaat…)
En op die noot wens ek jul almal ‘N GESEENDE 2008 toe.