Die laaste ruk het ek lellik met die maatjies begin speel. Toe besluit ek om eerder Die Plaas oor te bou. Die ou site loop weer, maar die instand houding kostes van php het dit onbekostigbaar duur gemaak. So in die gees van poging om elektroniese tydskrif te gaan het ek sommer klaar gemaak waar ek opgehou het met die html site. Ek hoop om die 1ste Desember 2009 op die lug te wees.
Daar sal ‘n paar lekker lees plekkies wees, maar ongelukkig kan daar nou nie meer komentaar gelewer word soos met die ou Blog site nie. Kekkel, Onder Die Lapa, Nuwe Nuus en Loer Gaatjie sal steeds bedryf word. Die Blogspot sites word almal in elkgeval via email op datum gehou. So sal ons vorentoe gaan en afrikaanse Webjoernale ‘n beter plek vir almal maak.
Op Die Plaas sal gereelde artikels verskyn oor hoekom waar en hoe te blog. So sal ons ook graag mense onderhoude wil gee wat op Die Plaas sal verskyn. Daar sal ook meer artikels oor Boere trots en Zulu kulture verskyn.
Lekker Slaap Almal …. Rustige Sondag vir julle …
Ironies dat die mense wat so agter skuil naampies weg kruip se blog leeftyd net so lank is as hulle anoniemieteit. Sodra ‘n blogger uit die donker in die lig in beweeg shrivel hy op en waai soos as in die windjie weg.
Is dit oor slapgatgeit? Is dit oor intregriteit? Myns in siens is daar seker ‘n tikkie van beide in sommige gevalle te bespeur, maar die grootste oorsaak is ons Afrikaner se onvermoeë om mense se privaatheid te respekteer. Ek ken baie bloggers persoonlik. Dis nie vir my ‘n probleem nie. Hulle is almal solide rots vas gevestigde mense.
Die rede dat ek in de donker weg kruip is oor die donnertjies wat so van skaduwee tot skaduwee spring om ander by te kom. Nee Sies man het ons geen trots nie? Respekteer ander se privaatheid. Ons sterre bring vir ons vermaak. So bring ons bloggers ook net dit… ‘n Inskrywing of  ‘n comment hier en daar. Dis ‘n stem in die skaduwee juis oor julle wat so agterbaks is.
aan ‘n blog vriendin wat ek mis …
Kyk as daar nou een ding is wat ek hier reg kry  is dit om te leer. Muffia en Sharpie vertel my ek moet leer om my mede mens  vertrou. Daai gaan moeilik gaan, maar ons leer. Ek is die laaste 12 maande in  die rug gesteek, verkleineer, gedagvaar en gedreig. Dis seker ‘n geval ’n storie  van live by the sword die by the sword. … any wat ek moet voor 1 ste  Desember gereed wees om my teen ‘n Trademark infringment saak te verdedig en dit  net oor ‘n domain naam wat ek al ses jaar besit.
So begin die wiele van die wa af val voor die  naweek. Ek verloor die plaas en nog twee sites. PHP crash in sy glory in. Nie  eers die manne met die wit jaste en dik brille kon dit weer op kry nie. Ek storm  by die kroeg in en bulder daar op ou Chopper … amper nie eers mirrag gesê nie.  Ou Chopper het lank met die eerste probleem gestoei ek dog amper dis fataal …  toe kom die email deur … dinge werk weer … Die tweede site het sommer paar  minute gevat toe loop alles weer.
Chopper jy mag maar PHP praat … jy verstaan die  taal
Chopper Kuier in Die Kroeg … nee nie regtig nie. Hy  het ‘n chatroom gestig waar mense lekker sit en Afrikaans praat. Almal is welkom  … behalwe ou Pensie ..   daar hou almal ‘n mike en spreuk beurte word nie  gemoderate nie .. wel any way nie deur my nie. So ek moet vinnig in en uit voor  Griffel en Kie my roskam omdat ek so bullebak is …
How to say Merry Christmas in different languages. Send these to your friends around the world.
Afrikaans: Gesëende Kersfees
Afrikander: Een Plesierige Kerfees
African/ Eritrean/ Tigrinja: Rehus-Beal-Ledeats
Albanian:Gezur Krislinjden
Arabic: Idah Saidan Wa Sanah Jadidah
Argentine: Feliz Navidad
Armenian: Shenoraavor Nor Dari yev Pari Gaghand
Azeri: Tezze Iliniz Yahsi Olsun
Bahasa Malaysia: Selamat Hari Natal
Basque: Zorionak eta Urte Berri On!
Bengali: Shuvo Naba Barsha
Bohemian: Vesele Vanoce
Brazilian: Boas Festas e Feliz Ano Novo
Breton: Nedeleg laouen na bloavezh mat
Bulgarian: Tchestita Koleda; Tchestito Rojdestvo Hristovo
Catalan: Bon Nadal i un Bon Any Nou!
Chile: Feliz Navidad
Chinese: (Cantonese) Gun Tso Sun Tan’Gung Haw Sun
Chinese: (Mandarin) Kung His Hsin Nien bing Chu Shen Tan
Choctaw: Yukpa, Nitak Hollo Chito
Columbia: Feliz Navidad y Próspero Año Nuevo
Cornish: Nadelik looan na looan blethen noweth
Corsian: Pace e salute
Crazanian: Rot Yikji Dol La Roo
Cree: Mitho Makosi Kesikansi
Croatian: Sretan Bozic
Czech: Prejeme Vam Vesele Vanoce a stastny Novy Rok
Danish: Glædelig Jul
Duri: Christmas-e- Shoma Mobarak
Dutch: Vrolijk Kerstfeest en een Gelukkig Nieuwjaar!
or Zalig Kerstfeest
English: Merry Christmas
Eskimo: (inupik) Jutdlime pivdluarit ukiortame pivdluaritlo!
Esperanto: Gajan Kristnaskon
Estonian: Ruumsaid juulup|hi
Faeroese: Gledhilig jol og eydnurikt nyggjar!
Farsi: Cristmas-e-shoma mobarak bashad
Finnish: Hyvaa joulua
Flemish: Zalig Kerstfeest en Gelukkig nieuw jaar
French: Joyeux Noel
Frisian: Noflike Krystdagen en in protte Lok en Seine yn it Nije Jier!
Galician: Bo Nada
Gaelic: Nollaig chridheil agus Bliadhna mhath ùr!
German: Froehliche Weihnachten
Greek: Kala Christouyenna!
Hausa: Barka da Kirsimatikuma Barka da Sabuwar Shekara!
Hawaiian: Mele Kalikimaka
Hebrew: Mo’adim Lesimkha. Chena tova
Hindi: Shub Naya Baras
Hausa: Barka da Kirsimatikuma Barka da Sabuwar Shekara!
Hawaian: Mele Kalikimaka ame Hauoli Makahiki Hou!
Hungarian: Kellemes Karacsonyi unnepeket
Icelandic: Gledileg Jol
Indonesian: Selamat Hari Natal
Iraqi: Idah Saidan Wa Sanah Jadidah
Irish: Nollaig Shona Dhuit, or Nodlaig mhaith chugnat
Iroquois: Ojenyunyat Sungwiyadeson honungradon nagwutut. Ojenyunyat osrasay.
Italian: Buone Feste Natalizie
Japanese: Shinnen omedeto. Kurisumasu Omedeto
Jiberish: Mithag Crithagsigathmithags
Korean: Sung Tan Chuk Ha
Latin: Natale hilare et Annum Faustum!
Latvian: Prieci’gus Ziemsve’tkus un Laimi’gu Jauno Gadu!
Lausitzian:Wjesole hody a strowe nowe leto
Lettish: Priecigus Ziemassvetkus
Lithuanian: Linksmu Kaledu
Low Saxon: Heughliche Winachten un ‘n moi Nijaar
Macedonian: Sreken Bozhik
Maltese: LL Milied Lt-tajjeb
Manx: Nollick ghennal as blein vie noa
Maori: Meri Kirihimete
Marathi: Shub Naya Varsh
Navajo: Merry Keshmish
Norwegian: God Jul, or Gledelig Jul
Occitan: Pulit nadal e bona annado
Papiamento: Bon Pasco
Papua New Guinea: Bikpela hamamas blong dispela Krismas na Nupela yia i go long yu
Pennsylvania German: En frehlicher Grischtdaag un en hallich Nei Yaahr!
Peru: Feliz Navidad y un Venturoso Año Nuevo
Philipines: Maligayan Pasko!
Polish: Wesolych Swiat Bozego Narodzenia or Boze Narodzenie
Portuguese:Feliz Natal
Pushto: Christmas Aao Ne-way Kaal Mo Mobarak Sha
Rapa-Nui (Easter Island): Mata-Ki-Te-Rangi. Te-Pito-O-Te-Henua
Rhetian: Bellas festas da nadal e bun onn
Romanche: (sursilvan dialect): Legreivlas fiastas da Nadal e bien niev onn!
Rumanian: Sarbatori vesele
Russian: Pozdrevlyayu s prazdnikom Rozhdestva is Novim Godom
Sami: Buorrit Juovllat
Samoan: La Maunia Le Kilisimasi Ma Le Tausaga Fou
Sardinian: Bonu nadale e prosperu annu nou
Serbian: Hristos se rodi
Slovakian: Sretan Bozic or Vesele vianoce
Sami: Buorrit Juovllat
Samoan: La Maunia Le Kilisimasi Ma Le Tausaga Fou
Scots Gaelic: Nollaig chridheil huibh
Serb-Croatian: Sretam Bozic. Vesela Nova Godina
Serbian: Hristos se rodi. Singhalese: Subha nath thalak Vewa. Subha Aluth Awrudhak Vewa
Slovak: Vesele Vianoce. A stastlivy Novy Rok
Slovene: Vesele Bozicne. Screcno Novo Leto
Spanish: Feliz Navidad
Swedish: God Jul and (Och) Ett Gott Nytt År
Tagalog: Maligayamg Pasko!
Tami: Nathar Puthu Varuda Valthukkal
Trukeese: (Micronesian) Neekiriisimas annim oo iyer seefe feyiyeech!
Thai: Sawadee Pee Mai
Turkish: Noeliniz Ve Yeni Yiliniz Kutlu Olsun
Ukrainian: Srozhdestvom Kristovym
Urdu: Naya Saal Mubarak Ho
Vietnamese: Chung Mung Giang Sinh
Welsh: Nadolig Llawen
Yugoslavian: Cestitamo Bozic
Yoruba: E ku odun, e ku iye’dun!
Hoekom bevind mens jouself soms op Internet?
Meeste mense lê op internet omdat dit gratis by hulle werk aangebied word en omdat hulle meer hou van jolyt op die net as om hard te werk. Vir hulle het en nie tyd nie en gaan ook nie uitbrei nie. Hulle weet wie hulle is en wat hule daaroor voel he tmet my niks te doen nie. Ek praat van die mense wat in die aande terug kom en dan aktief op hulle ie onkoste kom blog.
Baie is al gesê en geskryf oor die mense wat jy op internet gaan ontmoed. Daar is selfs mense wat na ander op die internet kyk en hulle dan stereotipeer. Mense wat self aanhoudend op die net bly sal sê dat ander mense wat op die net rondlê anti sosiale gedrag toon.
Hoekom lê ek elke aand op die net soos ek kans kry? Ek is nou al vir byna, 20 jaar lank doof. Na twintig jaar se stilte begin jou stem en jou spraak verander. By ‘n doofgebore person gaan jy dit gou agterkom. By ‘n dowe man wat met jou gesels en wie sy eie stem nie kan hoor nie gaan jy dit definitief ook agterkom. Die feit dat ‘n dowe person in ‘n groep geselskap heeltemal hulpeloos is help ook nie juis nie. Dan sit jy een aand jou PC aan en gaan op die internet waarvan jy so gehoor het.
Jy ontdek ‘n forum en jy sê jou sê. Na die eerste reaksie is jy in die sewende hemel. Dan ontdek jy chatrooms en daar sit jy jou eerste nag om en gesles land en sand soos jy dit kon doen toe jy gehoor het. Dit is vir jou so lekker en jy kan afhanklik word daaraan en dit kan realiteit vir jou vervang.
Die oomblik as jy agterkom dat jy bo die chatroom uitgegroei het en dat die stupidity van die mense jou begin verveel, dan gaan soek jy ander moontlikhede soos blogs waar jy kan gesels. Met die intrapslag raak jy ‘n sensasie en lok jy aandag. Baie is positiewe aandag en meer is negatiewe aandag. Oral waar jy op die net was het jy ‘n beroering gebring. Dan sit jy terug en wonder oor wat jou vorige baas eendag vir jou gesê het. “Harry you wouldn’t have been here if you weren’t deaf”
Ek kon nie langer as 5 minute daaroor tob nie. Dis net nie die moeite en die tydelike angstigheid werd nie. Hoekom sal jy oor iets tob wat jy nie kan verander nie?. Dan besluit jy, jy sal aanhou om op blogs te kuier soos jy kans kry. Daar is niks daarmee fout nie, al wil sommige mense vir jou ‘n bordtjie om die nek hang.
Pensie:
Pensie sit dag vir dag soos hy kans kry op die net. Pense het vir hom ‘n reuse taak op sy skouers gesit. Tog doen hy dit sonder om te moan al is daar so baie klippe in sy pad. Van tyd tot tyd gaan daar terugslae wees soos met jaloerse mede bloggers wat die man dag na dag op die top tien sien en nie daarvan hou nie. Dan gaan hy bitsig aangeval word om te hoop dat sy naam op die ranglys gaan verdwyn. Maar Pensie het nog elke keer terug gekom en ons almal net weer kom veras met sy insig. Hy sukkel om sy woorde vir ons te formuleer. Ek vermoed dat hy dit mondelings beter sou kon doen. Pensie is dapper en het die moed om te sê wat moet gesê word en daarvoor haal ek my hoed af. Soms kan jy net nie doekies omdraai nie. Dit is hoekom ek pensie se blog so geniet. Spiertier. Sou jy ook vir Noag gelag het saam met die kring van die spotters? Of sou jy hand bygesit het al was daar geen wolkie in die lug nie. Die weer bo Suid Afrika se koppe is onstuimig . Onweer dreig. Daar gaan groot moeilikheid kom. En net een man sit en timmer op sy eie aan ‘n ark wat groot genoeg gaan wees vir elke Afrikaner sou hy daarin wil saam vaar. Gaan ons help bou of gaan ons vir hom lag? Tyd raak min.
Tweety en Leon:
Dis een van die mooiste liefdes verlhale waarmee ke nog te doen gehad het. En dis ‘n ware verhaal. Aand vir aand het ek vir Leon sit en volg hoe hy op internet blog en hoe hy dan onsamehangend rak teen die einde en dan verdwyn. Ek kon net my oë toemaak en my verbeelding aanskakel. In my verbeelding sien ek ‘n suksesvolle man by sy komper sit. Hy het so baie in die lewe uitgerig. Tog kom hy in die aand by die huis. Om hom gaan sy gesin hulle gang maar ten midde daarvan sit leon sielsongelukkig voor sy rekenaar en sit en praat oor dinge wat oor die meeste parras se koppe gegaan het. Een van die min genetlemans in ons samelewing. Tweety ken ek ook goed van haar skrywes af op Bosparaat. (Nou daar het hulle twee blink juweeltjies verloor.) Tweety is ‘n baie mooi en angename mensie en haar dogter het opgegroei en moet die huis verlaat. Sy was jou tipiese hennetjie met die leë nes. Ek het besluit om vir Leon te dare om vir Tweety te soen. Dit was genoeg . Jy sien nie meer vir Leon of Tweety op die net nie. Elke aand is hulle in mekaar se arms en geselskap en vervul hulle mekaar. Gelukkig soos net twee mense kanwees wat so lank vir mekaar moes wag. Leon het niks om oor sleg te voel nie. Hy het seuns vir wie hy lief is. Sy vroutjie is tervrede en gelukkig. Sy ouers ook. Alles is net reg ek as ek oor die aangeleendheid dink en my klein rolletjie wat ek gespeel het kan ek nie terugsit en hoendervleis kry van lekkerte. Ek hoop hiermee kan ons die stories finaal stop.
Spiertier:
Spiertier is ‘n laaitie met twee groot chips. Een op elke skouer. Dit is iets wat hy deur die lewe moet dra. Die man dra in sy hande ‘n beeltjie wat hy die heeltyd blink moet vryf om die aandag van sy skouers af te hou. Om hierdie beeltjie te vryf moet hy soms onaangenaam wees. Hy moet die aandag op ander mense se foute vestig om dit van himself af te hou. Miskien dra hy hierdie chips al solank dat hy nie meer bewus is daarvan nie. Miskien ly hy sy eie aandag onbewustelik van himself af weg sodat hy nie die chips hoef te verduur nie. Vir hom het ek geen simpatie nie. Niemand hoef iets saam met hom te dra wat hy nie nodig het om te dra nie. Hy kan hierdie chips met gemak afskud. Dit hang van homself af. Intussen geniet ek sy skrywes net soos hy myne ook maar geniet.
Die Skynheilige Koei Klub.
Hierdie anties het die behandeling wat ek onder hulle uitgedeel het oor hulself gebring. Hulle behandeling van sekere mense op bosparra het hulle in my visier gesit. Ek het nie lelike vloek woorde na hulle geslinger nie. Ek het net hulle kappies van hulle voorkoppe afgetrek sodat hulle die wereld daarbuite kon sien en nie met ‘n tonnelvisie deur die lewe gaan nie. Baie min van hulle is nog getroue Bosparras. Met die dat die kappie verwyder is, is die wereld daarbuite raak gesien en baie het laat spaander. Ek was altyd aangenaam al dink almal nie so nie. Die wat dit nie so kan sien nie wil dit nie so sien nie. So het almal leiding nodig al hou hulle nie daarvan nie. Ook ek het my leiding nodig van tyd tot tyd. Al is dit op net ‘n blikkie Coke by Akademia te gaan koop waar Rocco de Wet teen die muur sit. Tog kan ek lank en aandagtig na die man in die spieël staan en staar sonder om skuldig te voel. Of mense my like of nie like nie. Small worries. Dis hoe ek van myself hou wat vir my saakmaak.
Mense kon my dood slaan met ‘n nat vis toe een van die groot geeste my aantree omdat ek sonder toestemming ‘n frames page opgemaak het wat die persoon se blog insluit. Wel ek moet bieg dit is ‘n moerse terrugslag vir my gewewery. Daar is nie ‘n manier wat ek kan gaan rondloop en emails track en bymekaar maak en toesteming vrae van bykants twee honderd WordPress en ander Blogs nie.
So daai droom is van die baan en so gaan ek dan ook nie verder aandag aan die Afrikaanse wewery van die blogs gee nie. Daai hoender is geslag. Van hieraf vorentoe sal ek nou maar soos ‘n Egois op my troontjie sit en vir mense wag om my te nader om deel te word van die prosses. Eish en ek sou al die werk gedoen het … GRATIS …
Dit blyk die norm te wees. Die dat ons nie wil praat oor dinge wat ons pla nie. Dit pla my dat die media ‘n bespotting van die Konings huis maak. Die monarg staan in beheer van der duisende mense wat voor gelieg was en grond by gesteel is. En nou verwys ek na post 1994. So hou hy nog jaarliks Zulu Ritueële om mense afleiding en hoop te gee.
Van  die ritueële is grusaam en ek moet bieg as ek sê ek het nie van die bees vermoor ritueël geweet nie. Seker omdat ek beskerm was daarteen. Te min belang gestel. Wat ook al die verskoning dit verander nie die feit dat die Zulu’s nou al 15 jaar onder die nuwe regering hulle tradiesies uit leef en van frustarasies ontslae raak. Dalk is dit hoekom hulle minder moor as hulle ander lands genote.
So kyk ek nou oor Sharpsoot se comments. As mens ‘n man kwaad het raak jy ‘n nerwetjie aan. So moet ek nou nie wonder watse nerwetjie ek aan raak nie. Die nerwe wat ek speel is vir hom om mee te deel. So gaan ek ook nie pa staan vir ander mense se oorsaak van toorn nie. As jy met die Leeu se bal wil speel moet jy nie huil as hy jou klap nie.
Die Volk is nie meer dom nie. Wysheid sal aan ons openbaar word. En Tsotsies sit agter elke klip. Witmense het my dit geleer. As daar ‘n mes in jou rug uit steek het hy ‘n witman as baas. Van voor kom die Zulu en hy moer jou goed. Met so ‘n mens kan ek trots mee deel, want ek weet waar hy staan.
Was ‘n lekker lang week gewees.
Ek hoop almal het ons gemis want hier is ons nou met ‘n lekker lang (onetake) potgooi.
Jammer vir bietjie van die selfoon terugvoer in die begin maar volgende keer sal ek probeer onthou.
Skop af met:
An inspector calls – ‘n Teater opvoering wat my laat dink oor hoe ek mense sien en die implikasies van my aksies.
I found my horn – Nog ‘n aand in die teater maar die keer wonder ek oor my sukses eerder as my mislukings
En my rugby ondervinding. Springbokke teen Saracens. – Baie lekker aand en ‘n gelukkige outjie wat £250 000 gewen het.
My knieg en sy simpel skewe skroef (600 dae na my oorspronklike besering)
Lille en die Somme – My besoek aan Lille en lekker kos, en nog ‘n diep dink en baie lees storie oor die eerste boere oorlog en wereld oorlog wat na dit gevolg het.
Delville Wood – regtig die moeite werd om te gaan lees op Wikipedia oor die slagting  en die manne van ons wat so braaf was.
Lekker luister
<object type='application/x-shockwave-flash' data='http://wordpress.com/wp-content/plugins/audio-player/player.swf' width='290' height='24' id='audioplayer1'><param name='movie' value='http://wordpress.com/wp-content/plugins/audio-player/player.swf' /><param name='FlashVars' value='&bg=0xf8f8f8&leftbg=0xeeeeee&lefticon=0x666666&rightbg=0xcccccc&rightbghover=0x999999&righticon=0x666666&righticonhover=0xffffff&text=0x666666&slider=0x666666&track=0xFFFFFF&border=0x666666&loader=0x9FFFB8&soundFile=http%3A%2F%2Fia341341.us.archive.org%2F3%2Fitems%2FGoggabyt23112009%2FGoggabyt23112009.mp3' /><param name='quality' value='high' /><param name='menu' value='false' /><param name='bgcolor' value='#FFFFFF' /></object>
Of laai af (spesiaal vir jou Alexander en die ander mense wat wil)
http://ia341341.us.archive.org/3/items/Goggabyt23112009/Goggabyt23112009.mp3
Ek stel hom voor waar hy met ‘n vuil tulband om sy kop aandagtig oor sy raam sit en die wol van sy angora bokke weef. ‘n Tapyt neem vorm aan en hoe langer hy weef, hoe meer sien jy van sy patroon. Ek het laas week by die mall by ‘n tapyt winkel ingestap en sommer net rondgedrentel om al die tapyte te sien. Ek weet nie regtig of hierdie tapyte uit Persië kom soos wat daar gespog word nie. Ek is nie seker of daar van hulle is wat in die donker stegies van Konstantinopel deur die ou wewer met die vuil tulband geweef is nie.
Die geur van die tapyte is stowwerig. Sand vlaktes van Timboektoe. Tartaarse ruiters wat bakbeen aan hul perde vasgegroei is om ‘n oosterse minotaur van die woestyn vlaktes te maak. Die stofstorms wat oor die godverlate vlatkes aangejaag kom met drommende hoewe. Die bulk van kamele. Stof in die nou stegies van hierdie eeue oue stad. Stof wat op die wewer neersif waar hy beskud teen die wind in die agterstrate ingedagte sit en weef. Die stof wat vandag hier in die mall my sinusse kielie.
Ek soek rond vir die waarheid wat ek eendag by ‘n tannie gehoor het. Sy het my vertel dat haar duurste persiese tapyt die antieke een is waarin daar ‘n foutjie ingesluip het. Tussen al haar peperduur tapyte was die een met die glipsie juis die een wat vir haar duur te staan gekom het en die een wat sy werklik waardeer.
Hier sit ek laat in die aand met die alfbet voor my wat ek met konsentrasie in ‘n storie moet inweef. Kort-kort moet ek terug gaan en weer lees wat ek geweef het en dan sien ek die foutjie raak. Dan rafel ek die sin uit om die foutjie uit te haal. Daarna gaan ek voort met die tapyt. Ten einde laaste sit ek agteroor en beskou die hele tapyt as ‘n vorm en dan besluit ek om dit in die vertoon venster te gaan plaas vir mense om te sien. Na die tyd sal ek terugkom en weer oor my patron gaan met ‘n fynkam en dan sal ek die fout in die patroon sien. Dan dink ek aan die tannie met haar kosbare tapyt met die fout. Daai een tapyt wat sy raak gesien het en dit in haar huis gaan hang het.
Ek vra hier vir Bierpens om nie te huiwer as hy ooit met letters wil weef nie. Ook nie as hy blogs aan mekaar moet weef nie. Doen dit vir die wat lees en ook graag ‘n wewer wil wees. Iemand wat ook tapyte wil uitstal. As daar foute insluip of jy voel jou patroon is nie reg nie, dan moet jy besef dat daar wel iemand verby gaan loop en dan sal vasteek en dat daardie tapyt van jou die persoon sal bekoor. Die tapyt sal teen hul mure hang en hulle sal dit weer en weer wil sien.
As ek so teruglees in die stil ure van die aand, sien ek al die spelfoute in my vorige stories raak. Die vraag wat by my opkom is dit: Moet ek terug gaan en die tapyt gaan uitrafel wat nou al ‘n week in die vertoon venster gelê het en wat miskien reeds al sy eienaar gevind het? Ek is nie die potmaker nie maar ek is die klei. As ek die tapyt in die vertoon venster gaan hang het en dit bekyk is en deur sommiges geniet is sal ek dit netso daar los. Dit is soos ek soos die antieke wewers van Konstantinopel erken dat ook ek foute kan maak en dat ek my talente aan my God verskuldige is en dat net hy regtig perfek is in sy skepping. Gaan voort Pensie. Weef jou tapyt. Sterkte
Ek het so in middel 2008 begin om die Afrikaanse WordPress blogs te lees In daardie tyd het ek nie ‘n skootrekenaar gehad nie, dus moes ek dit maar op my selfoon lees. Gelukkig was dit nie ‘n groot probleem nie omdat meeste van WordPress se webontwerpe, oftewel themes, geskik was vir selfone. My eerste blog waarop ek tydens ‘n soektog op Google afgekom het was feetjieland.wordpress.com. Ongelukkig staan hierdie blog al lank dormant. Deur middel van die feetjie se blogroll kom ek toe af op ander blogs, en deur ander bloggers se blogrolls vind ek toe nog meer blogs. Johan Swarts van gormendizer.co.za verwys daarna as die sogenaamde lang stert. Ek het op Bierpens se blog Kekkel op die Plaas afgekom Xanika ‘n skakel in een van haar inskrywings geplaas het toe hy haar uitgenooi het.
Ek het dadelik agtergekom hier is ‘n soort bloggersgemeenskap onder die Afrikaanse bloggers hier op WordPress. Ek het gevoel ek wil ook deel van hierdie gemeenskap wees. Eers veel later het ek uitgevind dat heelwat van die bloggers mekaar ken uit die dae toe Steve Hofmeyr sy eie blog getiteld Steve se Spoegblog gehad het. Dit was nog in die dae voor ek nog internettoegang gehad het.
Gelukkig het ek toe verlede jaar my skootrekenaar gekry en na ‘n lang gewag het ek toe uiteindelik in die nagtelike ure van 10-11 April vanjaar my blog oopgemaak. My eerste inskrywing wys dat dit op 10 April geplaas is, maar my blog se tydstellings was toe nog twee ure agter.
Namate ek meer met ander bloggers begin gesels het het ek stadig maar seker deel van hierdie bloggergemeenskap geword. Die hoogtepunt was toe Bierpens my ook as gasskrywer op Kekkel bygevoeg het.
Daar is gereeld nuwe bloggers wat bykom en daar is sommige van die ou sterre wat ons soms groet. My hoop is dat die Afrikaanse blogs tot ‘n kragtige medium sal groei wat kan opvoed sowel as vermaak.
Hallo,
An diesem warmen Sommerabend werde ich euch eine Sprache näher erläutern die kaum jemand von euch kenn wird.
Afrikaans ist “Sprache” die nahezu dem Niederländischen gleicht, etwa 95% sind kompatibel. Für Niederländer hört sich Afrikaans wie ein eigenartige und nicht aus ihrem Land stammender Akzent, wie für uns Bayrisch, was auch in beiden fällen zutrifft. Möchte man diese Sprachabhandlung nun erlenen ist folgendes zu beachten :
What ever you start with, the verb comes next.
Bsp :  Ek sien die man. = Ich sehe den Mann.
Ek gee die man die boek.  = Ich gebe dem Mann das Buch.
Wenn man Dies beachtet und befolgt ist man dem Erfolg schon einen winzigen unbedeutenden Schritt näher gekommen.
Danach erst werden die Pronomina gelehrt :
Ek, jy,( hy, sy, dit), ons, julle, hulle  = ich, du,( er, sie, es), wir, ihr, sie
Um in der kapitalischtischen Welt von heute zu überleben sind die Possesivpronomen bekannter weise von großer Bedeutung :
Dis myne = Das ist meins \Es sind meine.
Merke:  In der Afrikaansen Sprache unterscheidet man kaum zwischen Singular und Plural.
Listen and repeat!
Bald folgt Das Afrikaans (2) in dem ihr eure Sprachkentnisse erweitern könnt.
Dis die einde van die jaar en ‘n mens wil die laaste rapport ekstra spesiaal maak.  Indien jy baie tyd op hande het, kan jy self ‘n oulike koevert vir elke kind maak…indien jy ‘n onderwyseres is…kan die kinders dit maak
Jessica Jones het oulike idees oor koeverte.  Ek gaan nog so ‘n paar idees noem…Gebruik A5 bruin of wit koeverte vir die volgende:
Teken die buitelyn van ‘n prent af op ‘n ou x-straalplaat – met ‘n permanente koki.  Gebruik byvoorbeeld ‘n kenteken van jou klaskamer (‘n ster, dier of selfs die Graad – bv. 2, 1 of 3) of kersfeesprente (kersboom…) en sny dit uit.  Indien jy ‘n lamineermasjien naby het, kan jy eenvoudige die prent lamineer en versigtig uitsny vir gebruik.  Plaas dit bo op die koevert en plak liggies met wondergom vas .  Nou kan jy kies wat jy met die sjabloon wil maak…
doop ‘n sponsie (sommer ‘n sponsie uit ‘n ou pilbotteltjie) in tandepasta-dik verf en drup die meeste verf uit…droogspons nou liggies bo-oor die sjabloon en laat droog word…skryf die kind of ouers se naam in die oop spasies
vul ‘n ou spuitbotteltjie met voedselkleursel – verdun effens – en spuitverf die koevert…hou egter die botteltjie hoog en ver weg sodat die koevert nie onnodige blertse kry nie…’n keelspuitjie het nogal baie woema
as jy netjies kan sny, kan jy die karaktertjie uitsny en een kant bêre – sodat jy die groter raam kan gebruik.  Spuitverf of spons dan die binnekant van die stensil op jou koeverte…
Neem ‘n foto van elke kind en druk dit op die koevert tesame met sy / haar naam. (Gebruik ‘n tema – bv. dra ‘n kersmus, poseer by die skoolwapen…)
Koop spesiale papier, druk die koevertraam daarop en sny uit.
Sny geskenkpapier (gewone, bruin of kerstema) in A4-velle.  Druk die koevertraam daarop – met die kind se naam in die middel.  Daarna kan jy die koevert self uitknip of vir die betrokke kind vra om dit te doen.  Seël dit met ‘n bypassende satyn of organza lint.  Jy kan die lint strik of met ‘n wasseël afrond.
Indien jy die buitekant van die koevert professioneel wil hou, kan jy die woord “Vertroulik” en die ouerpaar se name daarop druk. Versier die binnekant van die koevert met ‘n verrassingsmotief. Sny die randjie ietwat kleiner as die buiterand van die koevert se flap en plak die koevert toe met ‘n gepaste plakker – eerder as om dit toe te lek.
‘n Boek geskry in Brits. Tot vandag het ek hom nog nooit van voor tot agter gelees nie, hier is net datums in wat vir my belangrik is. Datums wat die Geskiedenis van ons land in perspektief bring. Soos die street fight wat die Engelse hooligans in April 1918 geloods het wat die ontstaan van die Broederbond tot gevolg gehad het.
Volgens Harrison is die Broederbond op 5 Junie 1918 deur 14 gestig in ‘n huis. (32 Marathon Street). Op 26 Augustus 1921 met ‘n by eenkoms in die ou Carlton Hotel in Johannesburg het 37 lede besluit die word nou ‘n geheime organisasie. Hulle verweer was dat ‘n Kerk raad geheim is, Die Seuns van Engeland is ‘n geheim en die Caledonian Organisasie is ook ‘n geheim.
In 1993 koppel Harrison 800 takke en 12 000 lede aan die Broeder Bond. Hulle het ook 200 akker grond by Hartebeespoort dam besit. So stil stil het die kultuur organisasie van krag tot krag gegaan en die bestuur van alles Afrikaans oorgeneem. Dit neem tot drie jaar om geskikte lid te keur. En so het hulle die hoeksteen van al ons Afrikaner Trots geword.
Waar is hulle vandag en hoeveel invloed het hulle op FW De Klerk se Nobel Prys Gehad?
Dit is goed en wel God het my op die aarde laat loop gedurende die bevooregte Appartheids jare. Ongelukkig het dit niks met die feit te doen dat Die Broeder Bond hulle instellings gebruik het om dit onsmaaklik vir ander mense te maak nie. Ek wil nou by die Kerk weet hoe word die Super Strukture, wat julle help bou het, gebruik om my vooruitgang in die nuwe Suid Afrika onder Zuma en Malema te bewerk stellig.
Julle leiers het die eed van die Vlag, wat ons vertsaan het almal bevoordeel, verkrag en nou wil julle hê ons moet Pa staan vir daai sondes omdat ons voordeel getrek het daar uit.  Ag asseblief tog. Die alternatief van julle geforseerde voordele was die binnekant van julle tronke gewees, if you don’t mind.
Wat ek wil weet, en dalk kan Attie my help, het die Super Afrikaner boedel oorgegee en sit julle terrug en kyk hoe betaal ons vir julle sondes of gaan Die Huisgenoot ‘n ander duuntjie begin speel en ophou om mense wat probeer om ons as ‘n nasie vorentoe te vat so te verkleineer en af te kraak. Julle geskiedkundige leiding is geen sprekende voorbeeld van geregtigheid nie en ‘n ander man se slaapkamer sondes gaan nie vir julle vergifniskoop nie.
Wat gaan Rapport, NG Kerk en Huisgenoot doen om vir my ‘n toekoms hier of elders te verseker. Ek het vooruitbetaal daarvoor met my sweet en trane en Geld…??
Kom Sammi – ons doen issues …