Gepubliseer/Published in Beeld 25 November 2014,

Die genetika-laboratorium van die Universiteit van Pretoria se fakulteit veeartsenykunde bewaar die genetiese materiaal van ongeveer 13 000 renosters, die genetiese materiaal kan gebruik word as bewysstukke in die geval van gestroopte renosters. 41 more words