Tags » Shavuot

Lukshon mit piteh und kase. (Hot noodles with butter, cinnamon and cheese)

When my parents became grandparents for the first time, I was fascinated to see what this new inter-generational relationship would be like, never having had grandparents of my own.   408 more words

Dairy

Die Bybel se Feeste: Die tel van die Omer of Sefirat HaOmer

In Lev. 23:15 – 16 (ook in Deut. 16:9) lees ons:

“Dan moet julle tel van die dag ná die sabbat, van die dag af as julle die beweegoffergerf bring sewe volle weke moet dit wees; tot die dag ná die sewende sabbat moet julle vyftig dae tel; dan moet julle ‘n nuwe spysoffer aan die HERE bring.”

885 more words
Articles By Jaco

Die Bybel se Feeste: Fees van Weke of Shavuot

Op die vyftigste dag na Pasga, is dit die Fees van Weke. As daar gekyk word na die verhaal van die Israeliete, was dit vyftig dae nadat hulle die eerste Pasga maaltyd in Egipte geëet het tot waar hulle die Torah by Sinai vir die eerste keer ontvang het. 971 more words

Articles By Jaco