Genoeg langs die kantlyn gesit

Terwyl ek nog herstel van son, see en wind aan my vel na ‘n onsuksesvolle hengel poging (om enige moontlike misverstand te voorkom, blameer ek die teleurstelling op die wind en nie op my visvang vermoĆ« nie…), is ek versigtig optimisties oor my tweede poging op “blogging” sukses. 615 more words