Tags » Visie

TYDBESTUUR VS SELFBESTUUR (1)

In ʼn sekere sin kan ʼn mens nie tyd bestuur nie!

As daar nou een ding in die lewe is wat regverdig is, is dit tyd – almal, groot of klein, jonk of oud, mooi of lelik, maak nie saak wat nie, almal het eweveel tyd per dag – 24 uur. 349 more words

VISIE

Visionering

Vir enige organisasie of enige mens is die visie van onskatbare waarde.

Om ʼn visie te hê is om te weet waarheen jy op pad is.  423 more words