“Auntie Lielie, hier is iemand vir jou.” Katryn se stem ruk Leila uit die droomwêreld waarin sy gewigloos gehang het. Die klein sementdam met outydse windpomp en al in haar agterplaas het haar tweede habitat geraak. 1,230 more words