Tags » Fokofpolisiekar

Van Coke bly eers solo vir nou

Stefan Piek

Neethlingshof. – Francois van Coke het nie geweet wat om van sy gehoor by die Woordfees te verwag nie. “Al wat ek weet van Woordfees is dat ons hier optree,” hy hy laggend aan… 296 more words

Sentimentele Van Coke, bierbrouer en liedjie-legende

Jacques Myburgh

Die voorbok van Fokofpolisiekar, Francois van Coke, het sy punk lewe begrawe. Dié rocker is nou ’n bierbrouer, familieman en ’n kommersiële sukses. 514 more words

Musiek

FPK kweek nostalgie met langspeelplate

Jacques Myburgh

Die afgelope paar jaar het langspeelplate ’n merkwaardige op bloei ervaar. Jong bloedjies wat nie voorheen Springbok Radio plate versamel het en bedonnerd moes op staan om ’n platespeler ’n paar stampe te gee as die plaat hak nie, kan nou hierdie luuksheid in al sy glorie ervaar. 176 more words

Musiek