Tags » Huiskok Glanskok

Huiskok Glanskok maak vir oulaas koffie en dadel tagine en neurie auld lang syne

Vir oulaas neem ek en my Huiskok Glanskok kookmaat Francois Ferreira ‘n towertapyt-kosreis na 14 jaar saam op die radiogolwe van RSG. Meer as 800 episodes en bykans 2 000 resepte later is dit nie ‘n maklike taak om een resep uit te sonder nie. 602 more words

Gryp-gryp, meng-meng .... Gado gado!

My kuiermense kan maar weet – hierdie somer eet hulle by my ‘n mengslaai van ‘n ander aard. Gado-gado is een van die Indonesiërs se mees tradisionele geregte – en met baie goeie rede. 486 more words