Iets wat nogals my aandag trek in die stories van die ou Israelitiese konings en ook die konings van Juda, is hoe maklik moord gepleeg is om die plek op die troon te bekom of te verseker. 250 more words