Tags » Kinderdoop

REFORMASIE 500: Deel 2: Die besnydenis – hoe gereformeerdes en (ana)baptiste daaroor verskil

REFORMASIE 500: DIE KINDERBESNYDENIS

HOE GEREFORMEERDES EN (ANA)BAPTISTE DAAROOR VERSKIL (deel 2)

deur prof. L. Floor

“En hy het die teken van die besnydenis ontvang as ‘n seël van die geregtigheid van die geloof.” – Romeine 4:11… 1,375 more words

Verbond

REFORMASIE 500: Deel I: Die besnydenis - hoe gereformeerdes en (ana)baptiste daaroor verskil

REFORMASIE 500: DIE BESNYDENIS 

HOE GEREFORMEERDES EN (ANA)BAPTISTE DAAROOR VERSKIL (deel 1)
deur prof. L. Floor

“En hy het die teken van die besnydenis ontvang as ‘n seël… 3,495 more words

Verbond

Geerhardus Vos oor die Verbond in Gereformeerde teologie, spesifiek die kinderdoop

VOS OOR DIE VERBOND

Geerhardus Vos (1862-1949) was ‘n Amerikaanse calvinistiese teoloog wat bekend gestaan het as die “vader van Gereformeerde Bybelse teologie”.  Sien hier… 4,062 more words

Verbond

Laat die kindertjies na My toe kom: 'n Gereformeerde antwoord op 'n Baptistiese standpunt

LAAT DIE KINDERTJIES NA MY TOE KOM

13 En hulle het kindertjies na Hom gebring, dat Hy hulle kon aanraak; en die dissipels het die wat hulle gebring het, bestraf. 1,104 more words

Bybelverklaring