Tags » Omnibus

Nuut: Melodie Omnibus 2

Drie uitsonderlike liefdesverhale word in Melodie Omnibus 2 saamgevat:

Volbloedvrou vir ’n vaalseun deur Babsie Jacobs: Fransien de Swardt woon haar skoolreünie om slegs twee redes by: ná tien jaar wil sy die spoke van die verlede besweer en haar metamorfose van armlastige spoorwegkind na suksesvolle sakevrou onder ’n paar mense se neus vryf. 340 more words

Liefdesverhale

Nuut: Ena Murray Keur 15

Drie van Ena Murray se heel beste liefdesverhale word in Ena Murray Keur 15 saamgebind:

​Die pad terug huis toe​: ’n Grusame motorbotsing laat Karina Oosthuizen, gesogte en pragtige topmodel, blind en verlam agter, en skielik is sy weer totaal afhanklik van haar weduwee-moeder wat sy al byna afgesterf het. 385 more words

Liefdesverhale

Tom Petty a Rock N Rock Legend

Tom Petty was born October 20th, 1950 and after an illustrious music career, Petty was pronounced dead in the early morning of October 2nd, 2017. A sad loss for the music world, being remembered as a true rock n’ roll guardian. 383 more words

Distributor

The Killers - an Epic AFL Win

At the AFL Grand Final, The Killers, a Las Vagas based rock band, preformed for our entertainment. And when I say ‘our’, I mean for those who like AFL, or if you are like me and love music, you probably tuned in to see if they were going to preform well. 213 more words

Distributor

Asian Three-Fold Mirror 2018: Daishi Matsunaga, Edwin & Degena Yun

The organizers of the 30th Tokyo International Film Festival (TIFF) announced the new directors for the “Asian Three-Fold Mirror”, a project that brings together filmmakers from Japan and other Asian countries to co-create a series of omnibus films with a common theme. 454 more words

News

Martes 19 de Setiembre | Es preferible reir que llorar.

¿Ya conté del gitano hijo de puta que canta versiones angustiosas de Celia Cruz? Yo lo detesto visceralmente, pero debo destacar que me impresiona la naturaleza literaria de esa atmósfera depresiva que se concentra en el 121 cuando el poeta enuncia: “no hay que llorar, que la vida es un carnaval…”. 274 more words

Nuut: Annelize Morgan Omnibus 8

Drie van Annelize Morgan se beste verhale word in Annelize Morgan Omnibus 8 versamel:

​Wit roos van geluk

Geluk kom partykeer langs vreemde weë. Toe Rosalie se moeder haar lank gelede op oom Markus se stoep kom neerlê het, was daar ’n kort briefie en ’n wit roos by die baba. 594 more words

Liefdesverhale