Tags » Plaaswerkers

Dié ‘nare’ boer het ’n groot hart

Dit ontstel my toenemend as ek in dagblaaie en tydskrifte lees van die “nare” boere wat hul werkers slegs R69 per dag betaal – so of net dié syfer die volledige arbeidsprentjie op ons plase beskryf. 940 more words

South Africa

Eerste plaaswerkers gepos

Boere gaan masjinerie koop om werkers te vervang, al hoe meer werkloses gaan na die stede stroom en die hoër landboukoste gaan uiteindelik aan die verbruiker deurgegee word. 500 more words

Suid-Afrika

"there will be blood on the farmers of these farms" - Tony Ehrenreich

There is already blood on the farm workers and unless it stops there will be blood on the farmers of these farms. We will grab the land and give it to the rightful owners. 363 more words

Suid-Afrika

Plaasgeweld in Wes-Kaap - 'n Persoonlike ervaring

Johan van der Merwe was vir die duur van die stakings op verskeie tonele in die Wes-Kaap. Hy vertel hoe hy dit ervaar het.

“Die gesig van brandende wingerd wat my op Maandag 5 November by De Doorns begroet het, sal ek nog lank onthou. 395 more words

ANC

Wat plaaswerkers werklik verdien in die Wes-Kaap

Die minimum loon is as die hoofrede vir die protesoptrede aangevoer. Die huidige minimum loon van R69,42 per dag geld van 1 Maart 2012 tot 28 Februarie 2013. 342 more words

Suid-Afrika

Nuwe, verhoogde minimum loon vir die landbou sektor

JOHANNESBURG. – Die minimum loon vir plaaswerkers is die eerste keer in Maart 2006 ingestel ná ’n ondersoek deur die Kommissie vir Diensstandaarde.

Dié loonvoorskrif is deel van ’n sogenaamde “sektorale vasstelling” wat ’n reeks basiese diensvoorwaardes van die landboubedryf wetlik voorskryf. 177 more words

Landbou

Werkers weggehou van werk weens dreigemente

STELLENBOSCH. – Boere in die Hexriviervallei het gister vir die eerste keer in tien werksdae groot genoeg spanne werkers gehad om met dringende plaaswerk voort te gaan. 303 more words

ANC