Tags » Resepte

Eiervrug-en-Groenboonslaai

Eiervrug is een van daai groente waarmee ek nie eintlik groot geword het nie. Ek onthou seker een keer wat dit in ‘n dis gebruik is in ons huis… nie juis ‘n familie gunsteling nie. 593 more words

Resepte

Hoender Enchilladas

Verlede week het ek vertel hoe om tortillas te maak. Tortillas kan op baie verskillende maniere voorgesit word. Een hiervan is om enchiladas te maak. Enchiladas is ‘n spaanse woord en dit kom vanaf die woorde vir chillies en ‘n fluit. 503 more words

Resepte

Tortillas

In September 2012 het OFM ‘n debat (of dan nou seker darem eerder net ‘n bespreking) gehad oor wat die afrikaanse woord is vir tortilla. Daar was verskeie menings met onder andere ‘n hoender kardoesie (vir ‘n hoender “wrap”), ‘n roosterkoek rolletjie en ‘n hoender oorvou pakkie wat voorgestel is. 673 more words

Resepte

Nutella Tert

Nutella kom oorspronklik vauit Italië. Dit word vervaardig deur die Ferrero maatskappy. Daar was ‘n Meneer Ferrero wat in Alba in die streek Piedmont in Italië gebly het. 337 more words

Resepte

Viskoekies

Volgens Wikipedia kom die naam van ‘n sardyn van die Italiaanse eiland Sardinië af waar die visse glo baie voorgekom het.  Of die vis as ‘n ‘pilchard’ of ‘n sardyn geklassifiseer word hang ook glo eintlik af van die grootte en nie noodwendig die taal wat gepraat word nie.   492 more words

Resepte

Roomys

Tuisgemaakte roomys is ongelooflik lekker! Dis ryk en met die regte resep het dit diep, intense smake wat maak dat jy net ‘n klein bietjie op ‘n slag eet. 424 more words

Resepte

Gebakte Skaap Tjops

Ek erken ruiterlik dat ek nie so goed is met die gaarmaak van rooivleis nie. Behalwe vir maalvleis-resepte het ek nie juis ‘n groot hoeveelheid rooivleis resepte wat ek met oortuiging maak nie. 244 more words

Resepte