GEWIG: Steeds 7 0 kilogram (maar ek wil glo dat dit my twee borste is wat so baie weeg)

SIGARETTE: Sowat 20 Pieter Stuyvesants

WYN:  1  glas wit wyn (gemeng met Sprite Zero en ‘n druppel Passion Fruit) 1,496 more words