Tags » Woordfees

Ses skakerings van Tinarie in een fees

Die Boord. – Tinarie van Wyk Loots is moeg. Moeg van die vrou speel wie se man haar verneuk; uitgeput van die vrou speel wat oor en oor verkrag word deur haar geliefkoosde plaaswerkerfamilie; gedreineer van die vrou speel wat Nederland-Poolse Engels moet praat. 373 more words

Vertaling sit nie in enigiemand se broek nie

’n Vertaler en verwerker se grootste uitdaging is die lengte van die teks en hoe om dit te verkort. Dit is belangrik om in gedagte te hou wie jou gehoor is en om die storielyn se boodskap nie in die verkortingsproses te verloor nie. 468 more words

Dana Snyman - ʼn storie-sendeling

Dana Snyman sien homself as ʼn storie-sendeling, iemand wat alles doen wat hy kan om die evangelie van stories uit te dra.

“Mense het stories op ʼn manier net so nodig as wat hulle brood en water nodig het om te kan leef,” sê die bekende storieverteller. 274 more words

Journalism Practice

Play aims to change opinions

Breughel Theatre – “You can’t change people’s perception with one play, but you can plant a seed to start awareness.”

This is how Jason Jacobs talked about… 316 more words

Journalism Practice

Who is the real Jack Parow?

It’s time to get close and personal with a South African legend…who is the real Jack Parow?

Woordfees

WOW events a success at Woordfees

Laykin Rudolph

The Words Open Worlds (WOW) projects at the Woordfees has been enriching learners’ lives for more than a decade. The project has assisted thousands of students over the years, notably helping students with funding to study at the university. 350 more words

Woordfees

Woordfees: what did students think?

Hayley Grammer

Stellenbosch – Students of Stellenbosch University seem to have mixed feelings about the Woordfees. 394 more words

Woordfees